Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Masedonies . Moenie verwar word met antieke Masedoniërs of Griekse Masedoniërs nie.
Vlag van die Masedoniërs[ 35]
Die Masedoniërs (Masedonies : Македонци Makedonci ), soms ook Masedoniese Slawiërs [ 36] [ 37] of Slawiese Masedoniërs [ 38] genoem, is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Noord-Masedonië en aangrensende lande van die Balkanskiereiland , wat Masedonies, 'n Suid-Slawiese taal , as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Noord-Masedonië en maak volgens die laaste sensus van 2002 omtrent 64% van dié land se bevolking uit. Naas Masedoniërs woon nog sowat 510 000 Albanese (25%) in Noord-Masedonië.
Wêreldwyd is daar tussen 2 en 2,2 miljoen Masedoniërs, waarvan sowat 1,3 miljoen in Noord-Masedonië. Daarbenewens vorm Masedoniërs belangrike minderhede in Albanië , Bulgarye , Griekeland en Serwië .
Soms beskou Masedoniërs hulself as afstammelinge van die antieke Masedoniërs, hoewel hierdie feit nie wetenskaplik bewys kan word nie.[ 39] [ 40]
↑ 1,0 1,1 1,2 (mk ) Nasevski, Boško; Angelova, Dora. Gerovska, Dragica (1995). Македонски Иселенички Алманах '95 . Skopje: Матица на Иселениците на Македонија. pp. 52 & 53. {{cite book }}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link )
↑ (en ) 2002 census Geargiveer 21 Junie 2004 op Wayback Machine
↑ (it ) Foreign Citizens in Italy, 2009 Geargiveer 17 Januarie 2011 op Wayback Machine
↑ (en ) 2006 Census Geargiveer 15 Augustus 2013 op Wayback Machine
↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 5,5 5,6 (en ) Republic of Macedonia MFA estimate
↑ (de ) 2006 figures Geargiveer 19 Mei 2011 op Wayback Machine
↑ (de ) 2005 Figures
↑ (en ) "Total Ancestry Reported" . United States Census Bureau. 2012. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ (en ) "My Info Agent" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2012. Besoek op 18 Maart 2015 .
↑ (en ) 2006 census Geargiveer 25 Desember 2018 op Wayback Machine
↑ (en ) 2001 census Geargiveer 15 Februarie 2009 op Wayback Machine
↑ "Попис у Србији 2011" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 18 Maart 2015 .
↑ "Bevölkerung zu Jahresbeginn seit 2002 nach zusammengefasster Staatsangehörigkeit - Österreich" (in Duits). Statistik Austria. 11 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ 14,0 14,1 "1996 estimate" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2008. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ "Census 2011 Data: Resident population by ethnic and cultural affiliation" (in Engels). The Institute of Statistics of Republic of Albania. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2017. Besoek op 3 Augustus 2013 .
↑ "Πίνακας 7: Αλλοδαποί κατά υπηκοότητα, φύλο και επίπεδο εκπαίδευσης – Σύνολο Ελλάδας και Νομοί" (PDF) . Greek National Statistics Agency (in gr). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 September 2015. Besoek op 20 April 2011 .{{cite web }}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link )
↑ Loring Danforth. "NATIONAL CONFLICT IN A TRANSNATIONAL WORLD: GREEKS AND MACEDONIANS AT THE CONFERENCE FOR SECURITY AND COOPERATION IN EUROPE" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2016. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ (en ) OECD Statistics
↑ "Tabeller över Sveriges befolkning 2009" (PDF) (in Sweeds). 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 April 2016. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ "Population by Ethnicity, by Towns/Municipalities, 2011 Census" (in Engels). Croatian Bureau of Statistics. Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ "7. Prebivalstvo po narodni pripadnosti, Slovenija, popisi 1953, 1961, 1971, 1981, 1991 in 2002" . 2002. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ "Belgium population statistics" (in Frans). dofi.fgov.be. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2009. Besoek op 9 Junie 2008 .
↑ (en ) 2008 census
↑ (en ) 2008 figures Geargiveer 12 Januarie 2009 op Wayback Machine
↑ (fr ) 2003 census Geargiveer 6 Oktober 2014 op Wayback Machine
↑ (en ) Population Estimate from the MFA
↑ Joseph Marko, Danica Raili (2002). "Minderheitenschutz im östlichen Europa" (PDF) (in Duits). Universität Köln. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 September 2018. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ 28,0 28,1 Makedonci vo Svetot
↑ (en ) Tadeusz Piotrowski. Polands Holocaust: Ethnic Strife, Collaboration with Occupying Forces and Genocide in the Second Republic, 1918–1947 . p. 260.
↑ "ПРЕБРОЯВАНЕ 2011" (PDF) (in Bulgaars). National Statistical Institute. 2011. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ "Rezultatele finale ale Recensământului din 2011 - Tab8. Populaţia stabilă după etnie – judeţe, municipii, oraşe, comune" (in Roemeens). National Institute of Statistics. 5 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 18 Desember 2013 .
↑ "Census of Population, Households and Dwellings in Montenegro 2011" (PDF) (in Engels). 12 Julie 2011. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2020. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ "1. НАЦИОНАЛЬНЫЙ СОСТАВ НАСЕЛЕНИЯ" (PDF) (in Russies). Russian Federal State Statistics Service. 2010. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2019. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, South" (in Engels). Ethnologue . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2016. Besoek op 14 Oktober 2015 .
↑ (en ) Danforth, Loring (1995), The Macedonian Conflict , Princeton, New Jersey: Princeton University Press, pp. 164, ISBN 978-0-691-04356-2
↑ Ian Fisher (11 Augustus 2001). "Albanians' Many Children Unnerve Macedonia's Slavs" (in Engels). The New York Times . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ Ron Synovitz en Blagoje Kuzmanovski (17 April 2012). "Macedonia On The Brink As Leaders Try To Calm Ethnic Tensions" (in Engels). Radio Free Europe/Radio Liberty. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 21 Maart 2016 .
↑ Lyuba Lulko (15 Mei 2012). "Macedonia: Albanians want more" (in Engels). Prawda . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2015.
↑ (en ) Sten Berglund (2013). The Handbook of Political Change in Eastern Europe . Edward Elgar Publishing. p. 622. ISBN 1782545883 .
↑ (en ) Ljiljana Šarić, Karen Gammelgaard, Kjetil Rå Hauge (2012). "Transforming National Holidays: Identity Discourse in the West and South Slavic Countries 1985-2010" . John Benjamins Publishing. pp. 207–208. ISBN 9027206384 . {{cite web }}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link )