F-15E Strike Eagle | |
---|---|
Tipe | Veeldoelige vegter, aanvalsvegter |
Vervaardiger | McDonnell Douglas Boeing Defense, Space & Security |
Ontwerp deur | McDonnell Douglas |
Nooiensvlug | 11 Desember 1986 |
Vrygestel | April 1988 |
Status | Aktief, in produksie |
Hoofgebruikers | Amerikaanse Lugmag Koninklike Saoedi Lugmag Israeliese Lugmag Koreaanse Lugmag |
Vervaardig | 1972- |
Aantal gebou | 420 |
Eenheidskoste | F-15E: VS$ 31.1 miljoen (1998)[1] F-15K: VS$100 miljoen (2006)[2] |
Ontwikkel van | McDonnell Douglas F-15 Eagle |
Weergawes | Boeing F-15SE Silent Eagle |
Die McDonnell Douglas (nou Boeing) F-15E Strike Eagle is 'n Amerikaanse alle weersomstandighede veeldoelige vegter, afgelei van die McDonnell Douglas F-15 Eagle. Die F-15E is ontwerp in die 1980's as 'n langreik, hoë spoed verbod sonder om op begeleiding of elektroniese oorlogvoering te steun. Amerikaanse Lugmag (USAF) F-15E "Strike Eagles" kan onderskei word van ander Amerikaanse Eagle variante deur donkerder kamoefering en konforme brandstoftenks gemonteer langs die enjininnames.
Die "Strike Eagle" is ontplooi vir militêre operasies in Irak, Afghanistan en Libië. Gedurende hierdie operasies het die F-15E diep aanvalle op hoëwaarde teikens uitgevoer, luggevegspatrollies gedoen en lugondersteuning verskaf aan koalisietroepe. Dit het ook aan latere konflikte deelgeneem en word uitgevoer na verskeie lande.
Bemanning: 2 (loods en skutter)
Lengte: 19,43 m
Vlerkwydte: 13,05 m
Hoogte: 5,63 m
Leë massa: 14 300 kg
Maksimum opstygmassa: 36 700 kg
Maksimum snelheid: Mach 2,5+
Klimsnelheid: 15 240 m per min. (254 m/s)
Kragbron: 2 × Pratt & Whitney F100-229 nabrandturbowaaiers, 129 kN elk
Brandstofkapasiteit: 6 100 kg (aanboord)
Gevegsradius: 1 285 km (1 870 km) (maksimum)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |