Mededingers is sakeondernemings wat dieselfde of 'n soortgelyke produk of diens as ander ondernemings verksaf. Elke onderneming wat met 'n ander meeding, probeer om soveel moontlik van dieselfde klante of kliënte te kry om sy produkte te koop of om van sy dienste gebruik te maak. 'n Onderneming moet bewus wees van nuwe mededinging en sy mededingers noukeurig bestudeer omdat die mededinger die onderneming se handel en bedrywighede kan bemoeilik.
'n Onderneming moet weet wat sy posisie is met betrekking tot sy mededingers op die volgende gebiede is:
Mededinging is nodig omdat dit tot hoër produktiwiteit, tegnologiese innovering, goedere en dienste van 'n beter gehalte, en beter pryse vir verbruikers lei.