Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Kolombië |
Distrikte | Antioquia |
Koördinate | 06°14′09″N 75°34′30″W / 6.23583°N 75.57500°W |
Gestig op | 1647 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 382 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 495 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 2 636 101 |
- Bevolkingsdigtheid | 6 925/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 3 729 970 |
Tydsone | UTC -3 |
Burgemeester | Alonso Salazar Jaramillo |
Amptelike Webwerf | www.medellin.gov.co |
Medellín (Spaans: Municipio de Medellín) is 'n stad in die noordweste van Colombia. Die stad is hoofstad van die departement Antioquia. Dit is die tweede grootste stad van Colombia naas die hoofstad Bogotá en is op 2 November 1675 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 636 101 en van 3 729 970 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 382 km².