Megalopidae | |
---|---|
Megalops atlanticus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Megalopidae D. S. Jordan, 1923
|
Genus: | Megalops Valenciennes, 1847
|
Spesies | |
Megalops atlanticus |
Die Tarpons (Megalopidae) is 'n vis-familie van die orde Elopiformes. Die familie bevat slegs een genus met slegs twee spesies. Een van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.
Die familie leef hoofsaaklik in seewater, maar gaan ook varswater binne. Die familie kom voor in tropiese en subtropiese areas en word tot 2.2 m lank en is silwer-kleurig. Die familie is 'n gewilde soort sportvis.
Die volgende genus en gepaardgaande spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Die ander spesie van die genus, Megalops atlanticus, kom glad nie aan die Suid-Afrikaanse kus voor nie.
Phil Heemstra het glad nie die familie Megalopidae beskryf in sy boek Coastal Fishes of Southern Africa. 2004. ISBN 1-920033-01-7 nie terwyl dit gemeld word in die drie publikasies: