Mejuffrou Groot Internasionaal (en ) Miss Grand InternationalAlgemene inligting Sinonieme MGI Tipe Beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy Leuse (en ) Stop the wars and violenceGeskiedenis Gestig 6 November 2013; 11 jaar gelede (2013-11-06 ) Stigter Nawat ItsaragrisilBestuur President Nawat ItsaragrisilVisepresident Teresa ChaivisutMiss Grand international Rachel Gupta (2024) Operasionele gebied Wêreldwyd Hoofkantoor Bangkok , Thailand Lede Meer as 70 lande Verwante organisasie Eienaar Miss Grand International Co, Ltd. Sub-organisasie Miss Grand Thailand Aanlynmedia Amptelike webwerf MissGrandInternational .com Mejuffrou Groot Internasionaal 2020
Mejuffrou Groot Internasionaal (Engels: Miss Grand International ), gewoonlik as MGI geskryf, is die titel van die wenner van 'n internasionale skoonheidskompetisie vir ongetroude dames , Dit is die eerste keer in 2013 in Thailand gehou. Die funksie van die Mej. Groot Internasionaal-wenner is om die leuse van die kompetisie, "Stop die oorloë en geweld", uit te leef deur bewustheid te skep.
Die eerste Mej. Groot Internasionaal was Janelee Chaparro van Puerto Rico . Mej. Groot Internasionaal-wenners is ook verantwoordelik vir bemarkings- en gemeenskapswerk.[ 1] [ 2]
Die huidige Mej. Groot Internasionaal is op Saterdag 4 Desember 2021 in Bangkok , Thailand gekroon. Nguyễn Thúc Thùy Tiên van Viëtnam het tydens die 9de Mej. Groot Internasionaal-kompetisie met die kroon weggestap. Andrea Aguilera van Ecuador is aangewys as eerste prinses en Lorena Rodrigues van Brasilië as tweede prinses.[ 3]
In 2019 het Belindé Schreuder (23), van Centurion in die Gautengprovinsie , Suid-Afrika verteenwoordig en deurgedring tot die top-20. Deelnemers van 60 lande het aan die kompetisie deelgeneem.[ 4]
Jaar
Mej. Groot Internasionaal
Land
Gasheerplek
Deelnemers
2013
Janelee Chaparro[ 1]
Puerto Rico
IMPACT Muang Thong Thani, Bangkok , Thailand
71
2014
Lees García[ 5] [ 6]
Kuba
Indoor Stadium Huamark, Bangkok , Thailand
85
2015
Anea Garcia [ 7]
Dominikaanse Republiek
Indoor Stadium Huamark, Bangkok , Thailand
78
Claire Elizabeth Parker[ 7]
Australië
2016
Ariska Putri Pertiwi[ 1] [ 8]
Indonesië
Westgate Las Vegas, Las Vegas , VSA
76
2017
María José Lora[ 9]
Peru
Vinpearl Convention Center, Phu Quoc, Viëtnam [ 10]
77
2018
Clara Sosa[ 11] [ 12]
Paraguay
The ONE Entertainment Park, Yangon , Mianmar
75
2019
Valentina Figuera[ 13]
Venezuela
Poliedro de Caracas, Caracas , Venezuela
60
2020
Abena Appiah[ 3]
VSA
Show DC Hall, Bangkok , Thailand [ 14]
63
2021
Nguyễn Thúc Thùy Tiên
Viëtnam
Show DC Hall, Bangkok , Thailand
59
2022
Isabella Menin
Brasilië
Sentul International Convention Center, Djakarta , Indonesië
68
2023
Luciana Fuster
Peru
Phú Thọ Indoor Stadium, Ho Chi Minh-stad , Viëtnam
69
2024
Rachel Gupta
Indië
MGI Hall, Bangkok , Thailand
68
Mej. Groot Internasionaal 2024
Mej. Groot Internasionaal 2023
Mej. Groot Internasionaal 2021 Nguyễn Thúc Thùy Tiên
Viëtnam
Mej. Groot Internasionaal 2019 Valentina Figuera
Venezuela
Mej. Groot Internasionaal 2018
Mej. Groot Internasionaal 2017
Mej. Groot Internasionaal 2016
Mej. Groot Internasionaal 2015
Mej. Groot Internasionaal 2014
Mej. Groot Internasionaal 2013
2015: Lenie Pieterse
2016: Caitlin Harty
2017: Yajna Debideen
2018: Misha Christi
2019: Belindé Schreuder (Top 20)[ 4]
2020: Anrónet Roelofsz[ 15]
2013: Grace Montace Diaz Khakhane
2014: Maila Kalipi
2015: Unongo Kutako
↑ 1,0 1,1 1,2 Voltaire E. Tayag (21 Oktober 2017). "Miss Grand International: A Pageant for Peace" . The Rappler (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2018. Besoek op 11 November 2019 .
↑ Alexa Villano (23 Oktober 2019). "What you need to know about the Miss Grand International pageant" . The Rappler (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 11 November 2019 .
↑ 3,0 3,1 "USA's Abena Appiah crowned Miss Grand International 2020 in Bangkok, Thailand" . Conan Daily (in Engels). 27 Maart 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2021. Besoek op 28 Maart 2021 .
↑ 4,0 4,1 Graye Morkel (30 Oktober 2019). "Belindé Bella Schreuder returns home after Miss Grand International journey comes to an end in Venezuela" (in Engels). Channel24.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2020. Besoek op 30 Mei 2020 .
↑ Hot in Juba (2014). "Miss Grand International Lees Garcia is in Juba" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2017. Besoek op 12 November 2019 .
↑ Miss Grand International (23 Mei 2015). "Lees Garcia - Miss Grand International 2014 Inside The Refugee Camp" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020. Besoek op 11 November 2019 .
↑ 7,0 7,1 Jenna Clarke (2 Maart 2016). "Sexual assault allegations engulf Miss Grand International as Claire Parker adopts crown" . The Sydney Morning Herald (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 November 2019. Besoek op 11 November 2019 .
↑ Concurso Nacionalde Beleza (21 April 2017). "Conheça os detalhes sobre o Miss Grand International 2017!" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 27 April 2018 .
↑ Global Beauties (25 Oktober 2017). "Miss Grand International 2017 is Miss Peru!" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 27 April 2018 .
↑ Global Beauties (24 Mei 2017). "Miss Grand International 2017 in Vietnam – Official Press Conference" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2019. Besoek op 27 April 2018 .
↑ Rappler.com (26 Oktober 2018). "Miss Grand International 2018 Clara Sosa faints on stage after winning title" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2018. Besoek op 12 November 2018 .
↑ Testbook.com (2018). Current Affairs Capsule October 2018 (in Engels). Vol. October 2018. Testbook.com. p. 28.
↑ Metro Puerto Rico (28 Oktober 2019). "Valentina Figuera conquista Miss Grand International en su tierra" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 30 Oktober 2019 .
↑ Ministry of Tourism and Sports of Thailand (15 Februarie 2021). "รมว.พิพัฒน์ เป็นประธานงานแถลงข่าวการประกวด Miss Grand International 2020" (in Thai). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2021. Besoek op 20 Februarie 2021 .
↑ Ana Walia (30 Augustus 2020). "Anrónet Roelofsz crowned Miss Grand South Africa 2020" . Angelopedia.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2020. Besoek op 11 September 2020 .