Melastomataceae | |
---|---|
![]() | |
Melastoma septemnervium | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Melastomataceae Juss. 1789 |
Genera | |
Die Melastomataceae is 'n groot familie van blomdraende plante. Daar is ongeveer 156–166 genera en 4500 spesies. Hulle kom meestal in tropiese en subtropiese streke voor. Die familie bevat kruie, struike en bome, regop of klimmend. Sommige spesies is epifities.[1] Die familie se lede word gewoonlik maklik herken aan hul blare, wat gewoonlik in die lengte drie duidelike are wys wat van die basis na die punt krom.[2]
Die stamme is teenoorgesteld. Die blare is eenvoudig, teenoorgesteld of kronkelend. Die rand is heel of getand. Blomme is tweeslagtig, aktinomorfies, dikwels 4–5, selde 3 of 6. Die bloemkelk kan tregter-, klok- of kopvormig wees. Blomblare is dikwels helderkleurig. Die vrug is 'n kapsule of bessie. Die saad is baie klein, dikwels <1 mm amper hoefyster- of wigagtig van vorm.[1]
Die familie in in Suid-Afrika deur ses spesies verteenwoordig:[3]
Van die genera is:[1]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)