Die M112-enjin in 'n 2002 C240, 2.6L | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 1998-2015 |
Konfigurasie | 90° V6 |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,4 L (2 398 cc) 2,6 L (2 597 cc) 2,8 L (2 799 cc) 3,2 L (3 199 cc) 3,7 L (3 724 cc) |
Boorwydte | 83,2 mm (3,28 in) 89,9 mm (3,54 in) 97 mm (3,82 in) |
Slaglengte | 68,2 mm (2,69 in) 73,5 mm (2,89 in) 84 mm (3,31 in) |
Blok | Aluminium |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | Bonokassilinderkoppe met 3 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Petrol |
Superaanjaer | Ishikawajima-Harima Heavy Industries |
Brandstofstelsel | opeenvolgende brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 125-260 kW |
Wringkrag | 225-450 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz M104 |
Opvolger | Mercedes-Benz M272 |
Die Mercedes-Benz M112-enjin is 'n 4-slag, vonkontsteekte, binnebrand-petrol V6-enjinfamilie wat in die jare 2000 gebruik is. Dit is in 1998 bekendgestel, en was die eerste V6-enjin wat ooit deur Mercedes gebou is. 'n Kort tydjie later is die verwante M113 V8 bekendgestel.
Almal is in Bad Cannstatt, Duitsland gebou, behalwe die aangejaagde C32 AMG, wat in Affalterbach gemonteer word.
Al die M112-enjins het aluminiumblokke met 'n 90° V-hoek en silikon/aluminiumgevoerde silinders. Die aluminium SOHC-silinderkoppe het 3 kleppe per silinder. Almal gebruik opeenvolgende brandstofinspuiting met twee vonkproppe per silinder. Almal het staalgesmeede suierstange, 'n eenstukgegote nokas, yster-aluminiumsuiers en 'n inlaatspruitstuk van magnesium. Om die vibrasieprobleme van 'n 90° V6 uit te skakel, is 'n balanseeras in die enjinblok tussen die silinderbanke aangebring. Daar is 'n dubbele-lengte veranderbare lengte- inlaatspruitstuk aangebring om die soepelheid van die enjins te optimaliseer.
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |