Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 2008–huidig |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1796 cc (1.8 liter enjin) 2143 cc (2.2 liter enjin) |
Boorwydte | 83 mm (3,27 in) |
Slaglengte | 83 mm (3,27 in) 99 mm (3,9 in) |
Drukverhouding | 16.2:1 |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminiumallooi |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC |
Brandstoftipe | Diesel |
Turboaanjaer | Enkelturbo / tweelingturbo |
Brandstofstelsel | gemenedrukbuis brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 100–150 kW (134–201 hp)[1] |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz OM646 |
Opvolger | Mercedes-Benz OM654 |
Die OM651 is 'n familie van Inlynviersilinder-dieselenjins [2] wat in 2008 deur Mercedes-Benz bekendgestel is.
Die hoofdoel was om 'n algemene enjinontwerp te skep wat die gemeenskaplike onderdele tussen die enjins wat deur die moedermaatskappy Daimler vervaardig word, te maksimaliseer.
Een van die vereistes vir die ontwerp was die vermoë om die enjin in die lengte of dwars te monteer. Verbeterde brandstofdoeltreffendheid en voldoening aan die Euro 5-emissiestandaarde was ook ontwerpdoelwitte; teen 2010 is dit opgedateer na die Euro 6-standaard; vier piëzo-elektriese inspuiters wat met baie hoë druk brandstof vanaf 'n gemenedrukbuis gevoer word, spuit brandstof direk in die verbrandingskamers in om die verbranding te verbeter in vergelyking met vorige Mercedes dieselenjins. Hersirkuleerde uitlaatgas verminder die suurstof in die silinders om enige reaksies wat sou ontstaan, te "verhonger" van suurstof om geen NO(x) te produseer.
Alhoewel al die enjins in die familie oor dieselfde 2.1 L inhoudsmaat beskik, word enjins met verskillende kraguitsette vervaardig, vanaf 80 kW tot 150 kW. Die 100 kW laeuitsetweergawe het bv. slegs 'n enkele turboaanjaer.
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |