Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Meredith MacRae | |
Geboortenaam | Meredith Lynn MacRae |
---|---|
Geboorte | Houston, Texas, Verenigde State | 30 Mei 1944
Sterfte | 14 Julie 2000 (op 56) Manhattan Beach, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1953-93 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Meredith MacRae (30 Mei 1944 – 14 Julie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Bikini Beach (1964) en in die televisiereekse Petticoat Junction (1963), The Rockford Files (1974), en Magnum, P.I. (1980).