Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Condron | |
Geboorte | 28 November 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Condron (gebore 28 November 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Keith Lemon: The Film (2012) en High-Rise (2015), en in die televisiereekse The Tudors (2007) en Game of Thrones (2011).