Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Galeota | |
Geboortenaam | Michael James Galeota |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Galeota (28 Augustus 1984 – 10 Januarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bushwhacked (1995) en Clubhouse Detectives (1996), en in die televisiereekse Bailey Kipper's P.O.V. (1996) en The Jersey (1999).