Mickey Sumner | |
![]() | |
Geboortenaam | Brigitte Michael Sumner |
---|---|
Geboorte | 19 Januarie 1984 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mickey Sumner (gebore 19 Januarie 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frances Ha (2012), The Meyerowitz Stories (New and Selected) (2017), American Made (2017), en Battle of the Sexes (2017).