Microctenopoma | |
---|---|
![]() | |
Microctenopoma nanum | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Microctenopoma
|
Spesies | |
Sien teks. |
Microctenopoma is 'n genus van visse wat aan die familie Anabantidae behoort. Hierdie genus het 12 spesies wat in Sentraal-Afrika voorkom waarvan een in Suider-Afrika voorkom. Hierdie genus is onlangs eers bevestig. Kenmerkend; die spesie bou lugborrel neste en is oor die algemeen donker bruin of swart van kleur.
Die enigste spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: