Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Milly Shapiro | |
Geboortenaam | Amelia Shapiro |
---|---|
Geboorte | 16 Julie 2006 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Milly Shapiro (gebore 16 Julie 2006) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Hereditary (2018).