Mimetes

Mimetes
Mimetes cucullatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesies
Sien teks

Mimetes (stompies) is 'n struikgenus wat hoort tot die familie Proteaceae. Daar is 13 spesies wat tot die genus hoort. Die genus is inheems aan Suid-Afrika en vorm deel van die fynbos plantegroei. Al die spesies kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Die volgende spesies word tans erken:[1]

Seksie Algemene seksienaam Spesie Algemene spesienaam
Argenteus Silwer Mimetesse Mimetes arboreus Rourke Kogelbergvaalstompie
Argenteus Silwer Mimetesse Mimetes argenteus Salisb. ex Knight Vaalstompie
Argenteus Silwer Mimetesse Mimetes hottentoticus E.Phillips & Hutch. Hottentotstompie
Argenteus Silwer Mimetesse Mimetes saxatilis E.Phillips Bredasdorpstompie
Argenteus Silwer Mimetesse Mimetes splendidus Salisb. ex Knight Pragstompie
Argenteus Silwer Mimetesse Mimetes stokoei E.Phillips Kogelberggouestompie
Chrysanthus Goue Mimetes Mimetes chrysanthus Rourke Gouestompie
Cucullatus Monk's Cowl Mimetesse Mimetes cucullatus (L.) R.Br. Rooistompie
Cucullatus Monk's Cowl Mimetesse Mimetes fimbriifolius Salisb. ex Knight Maanhaarstompie
Hirtus "Tube" Mimetesse Mimetes capitulatus R.Br. Skraalstompie
Hirtus "Tube" Mimetesse Mimetes hirtus Salisb. ex Knight Kreupelboom
Hirtus "Tube" Mimetesse Mimetes palustris Salisb. ex Knight Geelstompie
Hirtus "Tube" Mimetesse Mimetes pauciflorus R.Br. Slankevlambos

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "IPNI Plant Name Query Results". the Plant Names Project. Besoek op 31 Januarie 2008.