Mimusops

Mimusops
Mimusops balata
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Sapotaceae
Tribus: Sapoteae
Genus: Mimusops
L.
Sinonieme[1]
  • Elengi Adans.
  • Binectaria Forssk.
  • Phlebolithis Gaertn.
  • Imbricaria Comm. ex Juss.
  • Radia Noronha
  • Kaukenia Kuntze

Mimusops is 'n genus van plante in die Sapotaceae familie, beskryf deur Linnaeus in 1753.[2][3]

Verspreiding

[wysig | wysig bron]

Mimusops is inheems aan tropiese en subtropiese streke van Asië, Afrika, Australië en verskeie oseaniese eilande.[1][4][5]

Species

[wysig | wysig bron]

Die genus bestaan uit omtrent 57 spesies.[6][1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 Kew World Checklist of Selected Plant Families
  2. Linnaeus, Carl von. 1753. Species Plantarum 1: 349
  3. Tropicos, Mimusops L.
  4. Govaerts, R., Frodin, D.G. & Pennington, D. (2001 publ. 2002). World Checklist and Bibliography of Sapotaceae: 1-364. The Board of Trustees of the Royal Botanic Gardens, Kew.
  5. Allaby, Michael. 1998. A Dictionary of Plant Sciences. Oxford University Press, New York
  6. Mimusops. Flora of Pakistan.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]