Minority Report | |
---|---|
Regisseur | Steven Spielberg |
Draaiboek | Scott Frank Jon Cohen Philip K. Dick |
Musiek deur | John Williams |
Kinematografie | Janusz Kamiński |
Ateljee | Twentieth Century Fox Dreamworks Pictures Cruise/Wagner Productions |
Verspreider | Twentieth Century Fox |
Uitgereik | 21 Junie 2002 |
Speeltyd | 2 ure 25 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels Sweeds |
Begroting | VS$ 102,000,000 |
Bruto wins | VS$ 358,372,926 |
IMDb-profiel |
Minority Report is 'n rolprent deur Steven Spielberg wat op 21 Junie 2002 vrygestel is.[1][2] Die rolprent is losweg gebaseer op die 1956-novella "The Minority Report" deur Philip K. Dick.
Die film speel af in Washington, D.C., en Noord-Virginia in die jaar 2054, waar Precrime, 'n gespesialiseerde polisiedepartement, misdadigers vasvat deur gebruik te maak van voorkennis wat deur drie psigiese mediums verskaf word.