Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mitzi Kapture | |
Geboorte | 2 Mei 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mitzi Kapture (gebore 2 Mei 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Process (2017) en in die televisiereeks Silk Stalkings (1991).