Moeletsi Goduka Mbeki | |
---|---|
![]() Mbeki in Leiden, 2007 | |
Gebore | 9 November 1945 |
Beroep | Politieke en ekonomiese kommentator |
Bekend vir | Ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Interne Sake |
Moeletsi Mbeki (gebore 30 November, 1945) is 'n politieke ekonoom en die ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Interne Sake. Hy is die jongste broer van die voormalige presedent Thabo Mbeki en die seun van die ANC-leier Govan Mbeki.
Hy het President Mbeki gereeld gekritiseer toe hy aan die stuur van die land was.[1] Moeletsi het skerp kritiek ontlont nadat hy gesê het dat Afrika beter onder kolonialisme regeer is, as wat vandag die geval is.[2]