Moeraseik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Seksie: | |
Spesie: | Q. palustris
|
Binomiale naam | |
Quercus palustris |
Die Moeraseik (Quercus palustris) is 'n tipe eikeboom wat inheems in Noord-Amerika voorkom. Die boom is bladwisselend en word algemeen in Suid-Afrikaanse tuine aangetref.
Die boom word tot 18–22 m (60-70 voet) hoog, met 'n stam van tot 1 meter in deursnee. Dit bied 'n dekking van ongeveer 8–14 m (25-45 voet). 'n Tien-jaar oue boom sal ongeveer 8 m (25 voet) hoog wees.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Quercus palustris. |