Algemeen | |
---|---|
Naam | Molibdeen(II)asetaat |
Chemiese formule | Mo2(CH3COO)4 |
Molêre massa | 428,096 [g/mol] (dimeer)[1] |
CAS-nommer | 14221-06-8[1] |
Voorkoms | geel kristalle [1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=835pm; b=546pm; c=750pm; α=82,9°, β=105,1°; γ=105,1° [2] |
Ruimtegroep | P1 |
Nommer | 2 |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | 1,589 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | matig oplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Molybdeen(II)asetaat is 'n sout of koördinasieverbinding van molibdeen in sy lae +2 oksidasietoestand en asynsuur met die formule Mo(CH3COO)2 of (beter) Mo2(CH3COO)4
Die verbinding kristalliseer in 'n trikliniese molekulêre struktuur. Dit bestaan uit dimere molekules wat 'n baie kort Mo-Mo-afstand bevat wat deur 'n kwardupelbinding tussen die metaalatome veroorsaak word. [2]
Die verbinding kan verky word deur molibdeenheksakarboniel Mo(CO)6, watervrye asynsuur CH3COOH en asynsuuranhidried (CH3CO)2O in heksaan 20 uur by 130 °C onder 'n inerte atmosfeer te verhit. Die oplossing raak eers bruin en dan ontstaan ´n geel neerslag.[3]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)