Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Molly Tarlov | |
Geboorte | 12 September 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Molly Tarlov (gebore 12 September 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Simply Irresistible (1999), G.B.F. (2013), en Everlasting (2016), en in die televisiereeks Awkward. (2011).