Monocentridae | |
---|---|
Monocentris japonica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Monocentridae
|
Genera | |
Cleidopus |
Die Pynappelvisse (Monocentridae) is 'n vis-familie wat tot die orde Beryciformes behoort. Die familie bevat twee genera met slegs 4 spesies. Een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die liggaam van hierdie visse is ovaalvormig met groot skubbe. Hulle kom voor in dieptes van 3 tot 400 m in die Indiese-Pasifiese area.
Die volgende genus word in Suid-Afrika gevind:
Die volgende genus kom buite Suider-Afrika voor: