Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Monte Águila | |
---|---|
Dorp | |
Monte Águila se stasie | |
Koördinate: 37°04′49″S 72°26′24″W / 37.08028°S 72.44000°W | |
Land | Chili |
Streek | Bío Bío |
Provinsie | Bío Bío |
Stigting | 19de eeu |
Regering | |
• Burgemeester (van Cabrero) | Mario Gierke Quevedo |
Bevolking | |
• Totaal | 6 574 |
Tydsone | UTC-4 (CLT) |
• Somertyd | UTC-3 (CLST) |
Skakelkodes | 56 + 43 |
Webwerf | monteaguila.cl |
Monte Águila is 'n Chileense dorp in die Biobío-streek, in die gemeente Cabrero, 5 kilometer suid van die stad met dieselfde naam.[1][2] Dit was die eindpunt van die afgebreekte spoorweg Monte Águila–Polcura.[3] Monte Águila het 'n bevolking van 6 574 in 2017 gehad.[4]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Monte Aguila. |