Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Morgan Spector | |
Geboortenaam | Morgan Michael Spector[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Morgan Spector is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chuck (2016) en Permission (2017), en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en Homeland (2011).