Ligging | Bowmanville, Ontario, Kanada |
---|---|
Tydsone | UTC-05:00 |
Koördinate | 44°03′00″N 78°40′40″W / 44.05000°N 78.67778°W |
Kapasiteit | Onbeperkte ope sitplek |
Eienaar | Canadian Motorsports Ventures Ltd. |
Operateur | Canadian Motorsports Ventures Ltd. |
1e Sooispit | 1960 |
Geopen | 1961 |
Boukoste | $500,000 |
Argitek | Alan Bunting |
Vorige name | Mosport Park Mosport International Raceway |
Grand Prix-baan | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 3.957 km (2.459 mi) |
Draaie | 10 |
Rondterekord | 1:04.094 (Rinaldo Capello, Audi Sport North America Audi R10 TDI, 2008, American Le Mans LMP1) |
Bestuurdersontwikkelingsentrum gevorderde baan | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 2.88 km (1.8 mi) |
Draaie | 20 |
Kartkompleks | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 1.4 km (0.87 mi) |
Draaie | 12 |
Speedway Oval (1989–2013) | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 0.805 km (0.500 mi) |
Walle | 6° |
Die Mosport Internasionale Renbaan (tans die Canadian Tire Motorsport Park) is 'n multi-motorrenbaan geleë noord van Bowmanville, in Ontario, Kanada. Dit is bekend omrede dit die Formule Een Kanadese Grand Prix gehuisves het in 1961–1967, 1969, 1971–1974, 1976 en 1977.[1][2]