Mount Frere kwaBhaca | |
---|---|
![]() Hoofstraat van Mount Frere | |
Koördinate: 30°55′S 28°59′O / 30.917°S 28.983°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Alfred Nzo |
Munisipaliteit | Umzimvubu |
Stigting | 1876 |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,53 km2 (1,36 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 252 |
• Digtheid | 1 488/km2 (3 850/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 96.1% |
• Ander | 1.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 86.6% |
• Engels | 6.0% |
• Zoeloe | 1.6% |
• Ander | 5.7% |
Poskode (strate) | 5090 |
Poskode (posbusse) | 5090 |
Skakelkode | 039-255 |
Mount Frere is 'n dorp in Suid-Afrika, in die ooste van die provinsie van die Oos-Kaap. Die dorp is 100 km noordoos van Mthatha (Umtata). Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.
Mount Frere is amptelik in 1876 na sir Bartle Frere genoem.
Die Bhaca Xhosa-stam woon in die omgewing. Hulle naam vir die dorp is kwaBhaca (plek van die Bhaca). Die distrik is 1 800 km² groot. Die oorblywende woud bestaan uit geelhout en stinkhout.