Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Slowakye |
Koördinate | 48°54′N 18°53′E / 48.900°N 18.883°O |
Gestig op | 1233 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 57,972 vk km |
Hoogte bo seevlak | 483 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 1 308 |
- Bevolkingsdigtheid | 22,56/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
Burgemeester | Peter Mojtek |
Amptelike Webwerf | mosovce.sk |
Mošovce (Duits: Moschotz) is 'n belangrike dorp in die hartland van Slowakye met baie historiese monumente. Dit is die geboorteplek van 'n groot Slowaakse digter, Ján Kollár. Die dorp het 'n bevolking van sowat 1 308.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mošovce. |