Muraltia | |
---|---|
Muraltia bolusii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Polygalaceae |
Tribus: | Polygaleae |
Genus: | Muraltia DC., (1824) |
Tipespesie | |
Muraltia heisteria (L.) DC.
| |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Muraltia (kroesbossies) is 'n genus van oorwegend struike wat deel is van die Polygalaceae familie. Die genus is vernoem na die Switser, John M. von Muralt, 'n Switserse botanikus en outeur.[1] Die genus is inheems aan Afrika en kom in slegs sewe lande voor en Muraltia flanaganii is die enigste spesie wat buite Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika voorkom.
Daar is 119 spesies wat tot die genus hoort[2] en 110 is deel van die fynbos.