Murray Rothbard | |
Murray Rothbard in die 1990's
| |
Geboortenaam | Murray Newton Rothbard |
---|---|
Gebore | 2 Maart 1926 Bronx, New York |
Oorlede | 7 Januarie 1995 (op 68) New York Stad, New York |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Vakgebied | Ekonomie, geskiedenis, filosofie |
Instelling(s) | Brooklyn Politegniese Instituut, Universiteit van Nevada, Las Vegas |
Alma mater | Columbia-universiteit |
Beïnvloed deur | John Locke, Ludwig von Mises, Albert Jay Nock, H.L. Mencken, Lysander Spooner, Harry Elmer Barnes, Frank Chodorov, Joseph Schumpeter, Thomas Aquinas, Jean-Baptiste Say, Carl Menger, Aristoteles, William Graham Sumner, Herbert Spencer, Franz Oppenheimer, John C. Calhoun |
Invloed op | Ron Paul, Walter Block, Llewellyn Rockwell, Joseph Sobran, Thomas E. Woods, Jr., Hans-Hermann Hoppe, Roderick T. Long, Gary North, Joseph Salerno, Samuel Edward Konkin III |
Murray Newton Rothbard (Geb. 2 Maart 1926 - † 7 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse ekonoom, geskiedkundige en filosoof van Joodse afkoms. Hy was 'n prominente voorstander van die Oostenrykse Leerskool van ekonomie en het baie gedoen om libertynisme te definieer deur die grondslag te lê vir die teorie van vrye-mark anargisme, wat hy "anarko-kapitalisme" gedoop het.[1][2][3] Rothbard het meer as twintig boeke geskryf en word as 'n sentrale figuur beskou in die Amerikaanse libertynse beweging.[4]