MuseScore | |
![]() | |
MuseScore 3.5.0
| |
Ontwikkelaar | Werner Schweer |
---|---|
Nuutste weergawe | 4.4.4[1] ![]() |
Programmeertaal | C++ (Qt) |
Bedryfstelsel | Microsoft Windows, Mac en Linux |
Beskikbaar in | Veeltalig |
Kategorie | Musieksagteware |
Lisensie | GPL |
Webblad | (en) Projekblad |
MuseScore is 'n gratis musieknotasiesagteware in WYSIWYG[2] en 'n kostedoeltreffende alternatief vir professionele programme soos Sibelius en Finale. Dokumente kan gedruk word as gegraveerde bladmusiek of in PDF- of MIDI- formaat gestoor word. Die Sagteware is geskep deur Nicolas Froment, Thomas Bonte en Werner Schweer in 2008.
Sommige hoogtepunte:
MuseScore loop ook as 'n draagbare toepassings en kan op 'n verwyderbare stoortoestel soos 'n CD, USB-dataduim, flitskaart, of disket gestoor word.
In 2011, is 'n projek van stapel gestuur om hoë-gehalte gedrukte en klankweergawes van die Goldberg-variasies te skep. 'n Kickstarter-veldtog is bekend gestel om geld in te samel.
Die finale gegraveerde telling was volledig in MuseScore geskep en kan gratis aflaai word.