Mvezo | |
---|---|
Dorpie | |
Koördinate: 31°57′0″S 28°30′57″O / 31.95000°S 28.51583°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | O.R. Tambo |
Plaaslike Munisipaliteit | Koning Sabata Dalindyebo |
Regering | |
• Stamhoof | Mandla Mandela |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,13 km2 (0,82 vk. myl) |
Hoogte | 0,2 m (,6 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 810 |
• Digtheid | 380/km2 (1 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Mvezo is 'n klein dorpie wat op die oewers van die M'basherivier naby Mthatha, in die voormalige Transkei, Suid-Afrika geleë is.
Die oud-President van Suid-Afrika Nelson Mandela is hier gebore, maar hy word op Qunu groot nadat sy vader as die hoofman van Mvezo onttroon is en daarheen verhuis het.