NGC 2 | ||||
![]() | ||||
’n 2MASS-beeld van NGC 2. | ||||
Soort stelsel | Spiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Vlieënde Perd | |||
Tipe | Sab[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 07m 17.1s[1] | |||
Deklinasie | +27° 40′ 42″[1] | |||
Skynmagnitude | 15[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 303 ± 25 miljoen | |||
Skynbare grootte | 1′,0 × 0′,6[1] | |||
Rooiverskuiwing | 0,025214[1] | |||
Ander name | UGC 59, PGC 567, GC 6246 | |||
|
NGC 2 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 303 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit lê net suid van NGC 1. Dit is ’n dowwe stelsel met ’n skynbare magnitude van 15.[1]