NGC 9 | ||||
![]() | ||||
’n 2MASS-beeld van NGC 9. | ||||
Soort stelsel | Spiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Vlieënde Perd | |||
Tipe | Sb: pec[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 08m 54.7s [1] | |||
Deklinasie | +23° 49′ 01″[1] | |||
Skynmagnitude | 14,35[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 142 ± 31 miljoen[2] | |||
Skynbare grootte | 1,3' x 0,7' [1] | |||
Rooiverskuiwing | 0,015104[1] | |||
Ander name | UGC 78, PGC 652 | |||
|
NGC 9 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 140 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit is op 27 September 1865 deur Otto Struve ontdek.[3] Dit is sowat 2,7 boogminute van NGC 8 af geleë.