Nadim Sawalha | |
Geboorte | 9 September 1935 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3, insluitende Nadia Sawalha |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1964–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nadim Sawalha (gebore 9 September 1935) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Spy Who Loved Me (1977), The Living Daylights (1987), The Avengers (1998), en Captain Abu Raed (2008).