Nadine de Klerk | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Nadine de Klerk | |||||
Gebore | 16 Januarie 2000 Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Rol | Bouler | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
EDI debuut | 9 Mei 2017 v Indië | |||||
Laaste EDI | 6 Februarie 2022 v Wes-Indië | |||||
EDI hempno. | 32 | |||||
T20I debuut (no 25) | 13 Februarie 2018 v Indië | |||||
Laaste T20I | 23 Maart 2021 v Indië | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | EDI | T20I | ||||
Wedstryde | 16 | 23 | ||||
Lopies aangeteken | 129 | 253 | ||||
Kolfgemiddeld | 11.72 | 23.00 | ||||
100s/50s | 0/0 | 0/0 | ||||
Hoogste telling | 22 | 37* | ||||
Aflewerings geboul | 652 | 274 | ||||
Paaltjies | 15 | 19 | ||||
Boulgemiddeld | 31.00 | 18.21 | ||||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 0 | ||||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | n/a | ||||
Beste boulontleding | 3/33 | 3/18 | ||||
Vangskote/Stonkings | 5/– | 2/– | ||||
Bron: Cricinfo, 10 Februarie 2022 |
Nadine de Klerk (gebore 16 Januarie 2000) is 'n Suid-Afrikaanse vroue-krieketspeler. Sy het haar debuut in Internasionale eendagkrieket vir Suid-Afrika teen Indië gemaak in die 2017 Suid-Afrikaanse Vierhoekige Reeks op 9 Mei 2017[1] en haar Vroue Twintig20 Internasionale krieketdebuut teen Indië op 13 Februarie 2018.[2]
Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan |
---|
Dane van Niekerk [EDI- en T20-kaptein] - Trisha Chetty - Moseline Daniels - Shabnim Ismail - Marizanne Kapp - Ayabonga Khaka - Masabata Klaas - Nadine de Klerk - Lizelle Lee - Suné Luus - Raisibe Ntozakhe - Mignon du Preez - Andrie Steyn - Chloe Tryon - Laura Wolvaardt |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |