Nagaina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Salticidae
|
Subfamilie: | Dendryphantinae
|
Genus: | Nagaina George and Elizabeth Peckham, 1896
|
Tipespesie | |
Nagaina incunda Peckham & Peckham, 1896
|
Nagaina is 'n spinnekop-genus uit die Salticidae-familie (springspinnekoppe).
Die naam van die genus is vernoem na Nagaina, 'n karakter in Rudyard Kipling se kortverhaal, Rikki-Tikki-Tavi. Ander Salticidae-genusse met Kipling se karaktername is Bagheera, Messua en Akela.