Nagano

Nagano

長野市
Kernstad
Vlag van Nagano
Vlag
Amptelike seël van Nagano
Seël
Ligging van Nagano in die Nagano-prefektuur
Ligging van Nagano in die Nagano-prefektuur
Nagano is in Japan
Nagano
Nagano
Ligging van Nagano in Japan (in rooi)
Koördinate: 36°38′55″N 138°11′41″O / 36.64861°N 138.19472°O / 36.64861; 138.19472
LandVlag van Japan Japan
GebiedChūbu
PrefektuurNagano-prefektuur
Regering
 • BurgemeesterKenji Ogiwara
Oppervlak
 • Totaal834,81 km2 (322,32 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal370 632
 • Digtheid440/km2 (1 100/vk. myl)
TydsoneUTC+9 (JST)
BoomTilia japonica
Webwerfcity.nagano.nagano.jp

Nagano (Japannees: 長野市, Nagano-shi, [nagaꜜno ɕi]) is 'n stad met 370 632 inwoners (2019) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Kenji Ogiwara. Dit beslaan 'n oppervlakte oppervlakte is 737,86 km². Die stad het as gasheerstad van beide die Olimpiese Winterspele en Paralimpiese Winterspele 1998 optree.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]