Nagtegaaleilande | |
---|---|
Die Nagtegaaleilande | |
Geografie
| |
Ligging | Suidelike Atlantiese Oseaan |
Koördinate | 37°25′S 12°29′W / 37.417°S 12.483°W |
Argipel | Tristan da Cunha |
Totale eilande | 3
|
Oppervlakte | 4 vk km
|
Administrasie | |
Verenigde Koninkryk | |
Oorsese gebied | Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha
|
Demografie | |
Bevolking | 0
|
Die Nagtegaaleilande is 'n groep van drie eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan, deel van die Tristan da Cunha gebied. Dit bestaan uit Nagtegaaleiland, Middeleiland en Stoltenhoffeiland. Die eilande word deur die Verenigde Koninkryk bestuur as deel van die Britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Die Nagtegaaleilande is onbewoon.