Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nancy Addison | |
Geboortenaam | Nancy Addison Altman |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 1946 |
Sterfte | 18 Junie 2002 (op 56) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nancy Addison (21 Maart 1946 – 18 Junie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Somewhere, Tomorrow (1983) en in die televisiereekse Ryan's Hope (1975) en Loving (1983).