Nancy Kulp (28 Augustus 1921 – 3 Februarie 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shane (1953), The Parent Trap (1961), en The Aristocats (1970), en in die televisiereeks The Beverly Hillbillies (1962).
- 1953: Shane
- 1961: The Parent Trap
- 1966: The Night of the Grizzly
- 1970: The Aristocats
- 1955: The Bob Cummings Show
- 1958: Colgate Theatre
- 1960: The Comedy Spot
- 1962: The Beverly Hillbillies
- 1969: The Game Game
- 1972: The Brian Keith Show
- 1955: Svengali and the Blonde
- 1962: Ernestine
- 1981: The Return of the Beverly Hillbillies
- 1983: The Wilder Summer