Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nancy Parsons | |
Geboortenaam | Nancy Anne Parsons |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1942 |
Sterfte | 5 Januarie 2001 (op 58) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nancy Parsons (17 Januarie 1942 – 5 Januarie 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Motel Hell (1980), Porky's (1981), Sudden Impact (1983), en Steel Magnolias (1989).