Nancy Pelosi

Nancy Pelosi
Nancy Pelosi

52ste Speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers
Ampstermyn
3 Januarie 2019 – 3 Januarie 2023
Voorafgegaan deur Paul Ryan
Opgevolg deur Kevin McCarthy

House Minority Leader
Ampstermyn
Januarie 3, 2011 – Januarie 3, 2019
Vise Steny Hoyer
Voorafgegaan deur John Boehner
Opgevolg deur Kevin McCarthy

House Minority Whip
Ampstermyn
Januarie 15, 2002 – Januarie 3, 2003
Voorafgegaan deur David Bonior
Opgevolg deur Steny Hoyer

Persoonlike besonderhede
Gebore Nancy Patricia D'Alesandro
26 Maart 1940 (1940-03-26) (84 jaar oud)
Baltimore, Maryland, Verenigde State
Politieke party Demokratiese Party
Eggenoot/-note Paul Pelosi 1963
Kind(ers) 5
Handtekening

Nancy Patricia D'Alesandro Pelosi (gebore 26 Maart 1940 as Nancy Patricia D'Alesandro in Baltimore, Maryland) is 'n Amerikaanse politikus van die Demokratiese Party en van 3 Januarie 2019 tot 3 Januarie 2023 speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers, waarvan sy sedert 1987 'n lid is en met die 12de Kaliforniese kongreskiesafdeling 'n deel van die stad San Francisco verteenwoordig. Dieselfde funksie het sy reeds van 2007 tot 2011 gehou en sy was tussentydse voorsitter van die Demokratiese minderheidsgroep (Minority Leader).

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]