Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Naomi Sequeira | |
Geboorte | 29 Desember 1994 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Naomi Sequeira (gebore 29 Desember 1994) is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rip Tide (2017) en Kick Ons (2018).