Napoleon Hill | |
---|---|
Napoleon Hill in 1904 | |
Gebore | |
Sterf | 8 November 1970 (op 87) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer, joernalis, sakeman, lektor |
Bekend vir | Think and Grow Rich The Law of Success Success Through a Positive Mental Attitude Outwitting the Devil |
Webwerf | www.naphill.org |
Handtekening | |
Napoleon Hill (26 Oktober 1883 – 8 November 1970) was 'n Amerikaanse skrywer, 'n deelnemer aan die new thought-skrywersbeweging, en een van die vroegste bydraers tot die moderne genre van persoonlike sukses literatuur.[1] Sy mees bekende werk Think and Grow Rich van 1937, is een van die beste verkopers van alle tye. Ten tye van Hill se oorlye in 1970 is daar reeds 20 miljoen kopieë verkoop.[2] Hill se werke het die krag van persoonlike oortuigings ondersoek, en die rol wat dit speel in persoonlike sukses.[3][4] Meeste van sy boeke het die beginsels beskryf waarvolgens "sukses" behaal kan word.
{{cite book}}
: CS1 maint: postscript (link)[dooie skakel]