Natalie Alyn Lind | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Natalie Alyn Lind (gebore 21 Junie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Goldbergs (2013), Gotham (2014), iZombie (2015), en The Gifted (2017).