Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Natalie Masters | |
Geboorte | 1915 (109–110 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Natalie Masters (gebore 1915) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Night Runner (1957) en The Best Man (1964), en in die televisiereekse Hart to Hart (1979) en Riptide (1984).