Natriumnitriet

Eienskappe

Algemeen

Naam Natriumnitriet
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule NaNO2
Molêre massa 68,995 g/mol[1]
CAS-nommer 7632-00-0[1]  
Voorkoms Gelerig wit vastestof[1]  
Reuk geen
Fasegedrag  
Fase <158 °C ferroëlektriese fase  
Ruimtegroep Imm2 
Nommer 44  
Strukturbericht F5₅
Smeltpunt 271 °C[1]
Kookpunt Ontbind: >320 °C[1]
Digtheid 2,309 (rel water @ 16 °C)
Oplosbaarheid >100g/L water (@ 19 °C)[1] 
ΔfusHɵ 14,937 [kJ/mol]@ 557K[2] 
ΔfusSɵ +26,817 [J/molK]@ 557K[2] 
Cp(s) 69,037 [J/Kmol] @ 298K[2] 
Cp(l) 121,336 [J/Kmol] @ 557K[2] 
ΔfHɵ (s) -358,987 [kJ/mol]@ 298K[2] 
ΔfHɵ (l) -341,784[kJ/mol]@ 557K[2] 
Sɵf(s) 121,336 [J/molK]@ 298K[2] 
Sɵf(l) 205,529 [J/molK]@ 557K[2] 
ΔfGɵ (s) -290,093 [kJ/mol]@ 298K[2] 
ΔfGɵ (l) -299,814 [kJ/mol]@ 557K[2]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt Nie-brandbaar[1] 
LD50 85 mg/kg (rot, oraal);[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Natriumnitriet is die sout van natrium en salpterigsuur. Dit het die chemiese formule NaNO2.

Kristalstruktuur

[wysig | wysig bron]

Onder 158 °C kristalliseer dit in 'n ortorombiese struktuur wat die argetipe van die F55-struktuurtipe van die strukturbericht-klassifikasie is. In hierdie fase is die dipoolmomente van die nitrietione spontaan in die rigting van die b-as georden. Teen 158 °C vind 'n faseoorgang van tweede orde plaas. Die dipole word wanordelik en die stof paraelektries. [3]Die ruimtegroep word Immm (71).[4]

Chemiese eienskappe

[wysig | wysig bron]

Wanneer lood by gesmelte natriumnitraat gevoeg word, reduseer die lood die nitraat- tot nitrietione en word loodoksied en natriumnitriet gevorm. Die loodoksied is nie oplosbaar in water nie, maar die nitriet is en kan dus daardeur geskei word:[5]

Gebruike

[wysig | wysig bron]

Dit word gebruik in hitte-oordragsoute, metaalbehandeling en afwerking, as 'n kleurfixeermiddel, as preserveermiddel vir vleis en vis, in farmaseutiese produkte en as 'n teenmiddel vir sianiedvergiftiging.[6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 "Sodium nitrite". PubChem.
  2. 2,00 2,01 2,02 2,03 2,04 2,05 2,06 2,07 2,08 2,09 Ihsan Barin (1995). Thermochemical Data of Pure Substances. Weinheim; New York; Basel; Cambridge; Tokyo: VCH. ISBN 3-527-28745-0.
  3. Kuşoğlu Sarıkaya, C., Yurtseven, H (2013). ""Temperature Dependence of the Spontaneous Polarization Near the Ferroelectric-Paraelectric Transition in NaNO2"". High Temperature Materials and Processes. 32 (1): 77-81. doi:10.1515/htmp-2012-0066.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. K. Łukaszewicz, A. Pietraszko, M. Kucharska (2005). "Diffuse scattering and ordering in the short-range modulated paraelectric phase of sodium nitrite, NaNO2". Structural Science, Crystal Engineering and Materials. 61 (5): 473–480. doi:10.1107/S0108768105022536.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  5. Meerum Terwogt, P.C.E. (1917). Leerboek der anorganische chemie. Noordhoff.
  6. "sodium nitrite" (PDF). NJ Health.