Natuurlike getalle is 'n versameling van getalle in wiskunde wat vir tel ("daar is 3 mense in die motor") en rangskikking ("die 3de stel hakies") gebruik word. Sommige bronne definieer die natuurlike getalle as die versameling van nie-negatiewe heelgetalle0, 1, 2, 3, …,[1][2] terwyl ander bronne dit as die versameling van positiewe heelgetalle1, 2, 3, … definieer.[3][4] Selfs ander bronne verskaf beide definisies;[5][6] onderskeid word dan tussen die twee definisies getref deur middel van notasie, byvoorbeeld ℕ0 vir die nie-negatiewe heelgetalle en ℕ+ vir die positiewe heelgetalle.
Eienskappe van natuurlike getalle verwant aan deelbaarheid, soos die ontbinding van getalle in priemfaktore, word deur getalteorie aangespreek.
↑(Mac Lane & Birkhoff 1999) include zero in the natural numbers: 'Intuitively, the set ℕ = {0, 1, 2, ...} of all natural numbers may be described as follows: ℕ contains an "initial" number 0; ...'. They follow that with their version of the Peano Postulates. (p. 15)
↑Jack G. Ganssle & Michael Barr (2003). Embedded Systems Dictionary. pp. 138 (integer), 247 (signed integer), & 276 (unsigned integer). ISBN978-1-57820-120-4. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2017. Besoek op 28 Maart 2017. integer 1. n. Any whole number.